Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Koue Seekoskelkie

Bestanddele

slaaiblaar
seekosmengsel
1
heel garnaal (met kop en pote nog aan)
fyn takkie groenigheid (nie pietersielie)

Metode

1

Plaas 'n slaaiblaar in die kelkie.

2

Skep die seekosmengsel in die kelkie.

3

Sit een heel garnaal met kop en pote nog aan bo-op die mengsel.

4

Versier met 'n baie fyn takkie groenigheid (nie pietersielie nie).

Graderings
Gee 'n telling: