Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Kreef de Luxe

So Eet Ons Aan Die Kaap
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯— Voorgeregte

Bestanddele

3
groot, gaar krewe
125 ml
witwyn
125 ml
water
1
klein uitjie, opgesny
1
takkie seldery
1
takkie pietersielie
sout en peper na smaak
sampioene in skyfies (handvol)
1 blikkie
pynappelstukke
250 ml
mayonnaise
60 ml
room
50 ml
tamatiesous
1 ml
gerasperde ui

Metode

1

Verwyder die doppe en sny die krewe in blokkies.

2

Plaas kreef in 'n mengsel van wyn, water, ui en smaakmiddels in 'n oondskottel wat met botter gesmeer is.

3

Bedek met botterpapier en posjeer 20 minute by 175 Β°C.

4

Laat die kreef in die vloeistof afkoel. Moenie die vloeistof weggooi nie.

5

Vir die sous: Meng die mayonaisse, room, tamatiesous en gerasperde ui saam.

6

Vou die blokkies kreef, vloeistof, sampioene en pynappel in die sous in.

7

Verkoel die mengsel in die yskas.

8

Sit voor op slaaiblare in skemerkelkglase.

Graderings
Gee 'n telling: