π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Hoenderlewers
Tienie
Bestanddele
1 eetlepelβ 15 ml
egte botter/margerien1 eetlepelβ 15 ml
growwe swartpeper1 teelepelβ 5 ml
Bisto250 ml
Ultra Mel room2
uie, gesny1 eetlepelβ 15 ml
margerien500 g
hoenderlewersMetode
1
Smelt 1 eetlepel egte botter/margerien in 'n gietysterpan.
2
Maal 1 eetlepel growwe swartpeper by die gesmelte botter.
3
Strooi 1 teelepel Bisto oor en roer met 'n houtlepel.
4
Voeg 250 ml Ultra Mel room by en laat net opkook.
5
Verwyder die peppersauce vanaf hitte om te voorkom dat olie vorm.
6
Braai uie in margerien in 'n aparte pan tot deurskynend.
7
Voeg hoenderlewers by en braai tot gaar.
8
Voeg die peppersauce by die lewers en roer liggies met 'n houtlepel sodat die lewers nie breek nie.
Graderings
Gee 'n telling: