Reseptaal
Ingelegde Sousbone
Marie Barkhuizen, Lekkerbekkie
β
β
β
β
β
π« Bottel en BΓͺre
Gemaak vir Safari-Ete 10 Nov. 2006. Geheime winkelresep!
π€ Marie Barkhuizenπ Safari-Ete
Bestanddele
10 kgβ 10000 g
'Spikkel Sousboontjie' (Suikerbone)2,5 kgβ 2000 g
suiker2 liter
asyn1
eierKoekmeel, maizena en mostertpoeier (na smaak)
Metode
1
Gooi kookwater oggend op die bone en laat staan.
2
Na werk, stoom die bone vir 5 minute.
3
Maak die mengsel (met suiker, asyn, eier, koekmeel, maizena en mostertpoeier).
4
Maak 8ΒΎ mayonnaise bottels vol met die mengsel.
5
Skep 12 lepels uit 'n bottel.
Graderings
Gee 'n telling: