Reseptaal
Kerrie-Frikkadelle
Lettie Myburgh
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
👤 Lettie Myburgh🎉 Kersfees
Bestanddele
3 kg≈ 3000 g
maalvleisgekapte uie na smaak
2 eetlepel≈ 30 ml
kerriepoeier½ teelepel≈ 3 ml
fyn naeltjies2 teelepel≈ 10 ml
borrie2 teelepel≈ 10 ml
gemengde speserye1 teelepel≈ 5 ml
gemmerappelkooskonfyt na smaak
½ koppie≈ 125 ml
soet wynsout en peper na smaak
2 teelepel≈ 10 ml
neut2 teelepel≈ 10 ml
fyn koljander2 koppie≈ 500 ml
Oats1 koppie≈ 250 ml
blatjang3
eiers12
groot gekapte uiesuurlemoen na smaak
12
naeltjies12
peperkorrels½ bottel
blatjang750 ml
asyn2 eetlepel≈ 30 ml
kerriepoeier¼ koppie≈ 63 ml
suiker1 teelepel≈ 5 ml
borrie4 eetlepel≈ 60 ml
appelkooskonfytMetode
1
Meng die maalvleis, gekapte uie, kerriepoeier, fyn naeltjies, borrie, gemengde speserye, gemmer, appelkooskonfyt, soet wyn, sout en peper, neut, fyn koljander, Oats, blatjang en eiers goed saam.
2
Rol die mengsel tot frikkadelle en braai of bak gaar.
3
Vir die sous: Braai 12 groot gekapte uie sag in olie saam met suurlemoen, 12 naeltjies en 12 peperkorrels.
4
Laat lank kook.
5
Voeg by die sous: sout, ½ bottel blatjang, 750 ml asyn, 2 eetlepels kerriepoeier, ¼ koppie suiker, 1 teelepel borrie en 4 eetlepels appelkooskonfyt.
6
Laat weer kook.
7
Gooi die warm sous oor die frikkadelle en bêre in die yskas, of in die vrieskas tot 2 weke voor Kersfees.
✨ Tienie Sê
Kan in vrieskas gebêre word tot 2 weke voor Kersfees.
Graderings
Gee 'n telling: