Reseptaal
Kerrieboontjies
Lettie Myburgh
β
β
β
β
β
π« Bottel en BΓͺre
Bestanddele
2 kgβ 2000 g
groenboontjies750 ml
asyn2 eetlepelβ 30 ml
maizena500 g
uie, gekerf1 eetlepelβ 15 ml
kerriepoeier3 koppieβ 750 ml
suikerMetode
1
Kook uie en bone saam tot sag.
2
Terwyl die bone kook, plaas in 'n ander kastrol: asyn, kerriepoeier en suiker, en bring tot kookpunt.
3
Sodra die mengsel begin kook, voeg die maizena β aangemaak met 'n bietjie asyn β by en kook tot gaar.
4
Dreineer die bone in 'n vergiettes.
5
Gooi die bone terug in die kastrol en voeg die kerriemengsel by.
6
Moenie weer kook nie. Roer goed deur en bottel warm.
Graderings
Gee 'n telling: