Reseptaal
Kerriekool
Riamie
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
2½ kg≈ 2500 g
fyngekerfde kool1½ kg≈ 1500 g
uie, gekap1½ kg≈ 1500 g
wit suiker60 ml
kerriepoeier, medium30 ml
sout1500 ml
wit asyn125 ml
maizenaMetode
1
Kook kool en uie apart tot sag.
2
Dreineer die kool en uie.
3
Meng suiker, kerriepoeier en sout met die wit asyn in 'n kastrol en bring tot kookpunt.
4
Kook die kerriemengsel vir 7 minute en verdik met maizena.
5
Meng die uie en kool in 'n groot kastrol en voeg die kerriemengsel by.
6
Kook alles saam vir 5–10 minute.
7
Bottel warm.
Graderings
Gee 'n telling: