Reseptaal
Kerriekool
Riamie
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
2½ kg≈ 2500 g
fyngekerfde kool1½ kg≈ 1500 g
uie, gekap1500 ml
wit asyn60 ml
kerriepoeier, medium1½ kg≈ 1500 g
wit suiker30 ml
sout125 ml
maizenaMetode
1
Kook die kool apart tot sag en dreineer.
2
Kook die uie apart tot sag en dreineer.
3
Meng die suiker, kerriepoeier en sout met die asyn in 'n kastrol en bring tot kookpunt.
4
Kook die kerriemengsel vir 7 minute.
5
Verdik die mengsel met die maizena.
6
Meng die uie en kool saam in 'n groot kastrol en voeg die kerriemengsel by.
7
Kook alles saam vir 5–10 minute.
8
Bottel die kerriekool warm.
Graderings
Gee 'n telling: