Reseptaal
Klein Komkommers Ingelê
Tannie Catherina
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Skoonma sê dis te suur! Teveel asyn.
Bestanddele
6 bottel
wit asyn (750 ml elk)2 bottel
water (750 ml elk)125 ml
sout125 ml
suiker1 pakkie
Whole Pickling Spice (26 g)Klein komkommers na smaak
Metode
1
Kombineer die wit asyn, water, sout, suiker en Whole Pickling Spice in 'n pot.
2
Kook die komkommers tot hulle 'n grys kleur kry (5–6 minute).
3
Pak die komkommers styf in skoon bottels.
4
Gooi die kokende stroop oor die komkommers en verseël die bottels dadelik.
✨ Tienie Sê
Skoonma sê dis te suur - teveel asyn.
Graderings
Gee 'n telling: