Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Koolslaai

Uitgesoekte Resepte, SAVF bl 176
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ Slaaie

Bestanddele

Β½
koolkop fyngerasper
100 g
kasjoeneute, gekap
1
lemoen, in stukkies
ΒΌ koppieβ‰ˆ 63 ml
dadels, gesny
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
geel sultanas
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
kaasblokkies
geen sout
1
tamatie, geskil, sap uitgedruk, in blokkies gesny
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
kondensmelk
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
asyn
bietjie bietjie
aangemaakte mosterd, opsioneel

Metode

1

Spoel die fyngerasperde kool goed af in soutwater.

2

Druk die kool goed droog in 'n vergiettes.

3

Meng al die slaaibestanddele saam in 'n bak.

4

Meng die kondensmelk, asyn en mosterd (indien gebruik) saam vir die slaaisous.

5

Gooi die slaaisous by net voor bediening, anders word dit 'n pappery.

Graderings
Gee 'n telling: