Reseptaal
Koolslaai
Gerrit Pretorius
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
Β½
kop kool, fyngekerf (nie gerasper)1
rooiskil appel, in stukkies gesny (skil aan)2 eetlepelβ 30 ml
sonneblomsaad1 eetlepelβ 15 ml
sesamsaad3 eetlepelβ 45 ml
mayonaisse, effens versoetMetode
1
Kerf die kool fyn β moenie dit rasper nie.
2
Sny die rooiskil appels in stukkies en laat die skil aan.
3
Meng die kool en appelstukkies saam in 'n slaaibak.
4
Strooi 'n bietjie sonneblomsaad en sesamsaad oor.
5
Voeg effens versoete mayonaisse by en meng goed saam.
Graderings
Gee 'n telling: