Reseptaal
Moerbeikonfyt
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
moerbeie na smaak
suiker na smaak
Metode
1
Gooi 'n laag moerbeie onder in 'n dikboomkastrol en druk fyn.
2
Wissel af met lae suiker en moerbeie — slegs die onderste laag word fyngedruk.
3
Laat die mengsel oornag staan.
4
Kook die konfyt tot gereed.
5
Bottel warm.
Graderings
Gee 'n telling: