Reseptaal
Romerige Aartappelslaai
Riamie
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
1 kgβ 1000 g
aartappels, ongeskil1
klein ui, fyngekap250 ml
suurroom250 ml
mayonnaise15 ml
heuning10 ml
sout45 ml
korrelmosterd30 ml
koljanderblare, gekap100 g
feta, grofgekrummelMetode
1
Kook aartappels tot net sag in soutwater.
2
Skil die aartappels en sny in blokkies.
3
Strooi die fyngekapte uie oor die aartappels.
4
Meng die suurroom, mayonnaise, heuning, sout, korrelmosterd en koljanderblare saam en giet oor die warm aartappels sodat die sous geabsorbeer kan word.
5
Sprinkel die grofgekrummelde feta oor en sit voor (opsioneel).
Graderings
Gee 'n telling: