Reseptaal
Romerige Aartappelslaai
Riamie
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
1 kgβ 1000 g
aartappels, ongeskil1
klein ui, fyngekap250 ml
suurroom250 ml
mayonnaise15 ml
heuning10 ml
sout45 ml
korrelmosterd30 ml
koljanderblare, gekap100 g
feta, grofgekrummelMetode
1
Kook aartappels in soutwater tot net sag.
2
Skil die aartappels en sny in blokkies.
3
Strooi die fyngekap uie oor die warm aartappelblokkkies.
4
Meng die suurroom, mayonnaise, heuning, sout, korrelmosterd en koljanderblare saam.
5
Giet die sous oor die warm aartappels sodat dit geabsorbeer kan word.
6
Sprinkel die grofgekrummelde feta oor en sit voor.
β¨ Tienie SΓͺ
Feta opsioneel.
Graderings
Gee 'n telling: