Reseptaal
Rooibokwors
β
β
β
β
β
π₯© Vleisbewerking
22 Januarie 1990 - Baie lekker
Bestanddele
13 kgβ 13000 g
maer varkvleis13 kgβ 13000 g
rooibokvleis1,5 kgβ 1000 g
spek1
klein bottel Worcestersous5 koppieβ 1.25 l
Oats1 kgβ 1000 g
Crown boerewors speserye500 g
dermsMetode
1
Maal die varkvleis, rooibok en spek grof saam met die Worcestersous, Oats en boerewors speserye.
2
Stop die mengsel met 'n handvleismeul of worsstopper in die derms.
Graderings
Gee 'n telling: