Reseptaal
Rooibokwors vir Skoonpa se Verjaarsdag
β
β
β
β
β
π₯© Vleisbewerking
1990 - Baie lekker. Gemaak vir Skoonpa se verjaarsdag.
π€ Skoonpaπ Verjaardag
Bestanddele
18 kgβ 18000 g
rooibokvleis3 kgβ 3000 g
spek3 kgβ 3000 g
skaapstert en lies1 liter
yswater1 kgβ 1000 g
Hyco Boereworsspeserye (groen pak)Helfte van klein bottel Worcestersous (vir 24 kg vleis)
Metode
1
Meng die rooibokvleis, spek en skaapstert en lies saam.
2
Voeg die yswater, Hyco Boereworsspeserye en Worcestersous by en meng alles goed deur.
3
Maal die vleismengsel deur 'n growwe siffie in die meule.
4
Stop die wors in derms.
Graderings
Gee 'n telling: