π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Roomlikeur
Tannie Hester Ellis
Bestanddele
100 ml
mampoer/Cane1
groot blik kondensmelk1
eiergeel2
desertlepels sjokoladesous1
blik NestlΓ© room2 teelepelβ 10 ml
vanielje-geurselMetode
1
Klits 100 ml mampoer/Cane saam met 1 groot blik kondensmelk en 1 eiergeel.
2
Voeg 2 desertlepels sjokoladesous by en meng goed.
3
Roer 1 blik NestlΓ© room en 2 teelepels vanielje-geursel by.
4
Bottel die mengsel en plaas in die yskas.
Graderings
Gee 'n telling: