Reseptaal
Sampioensous
β
β
β
β
β
π« Souse
Bestanddele
2
uie, gekap1
knoffelhuisie, fyngekap150 g
vars sampioenebietjie bietjie
sonneblom-olieΒ½ pakkie
sampioensoppoeier75 ml
koue water125 ml
room7 ml
kitshoenderekstrak250 ml
kookwater15 ml
blatjang1
lourierblaarsout en peper na smaak
Metode
1
Braai uie en knoffel in 'n bietjie sonneblom-olie.
2
Vee sampioene met 'n klam lap af, sny in skyfies en braai 'n rukkie saam met die uiemengsel.
3
Meng die soppoeier en koue water en voeg by die pan.
4
Maak 'n aftreksel van die kitshoenderekstrak en kookwater.
5
Voeg die room, aftreksel, blatjang en lourierblaar by.
6
Verhit tot kookpunt en laat 8 minute lank prut.
7
Verwyder die lourierblaar voor opdiening.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien as ontbyt met gebraaide spek, brood en eier. Vergelyk Huisgenoot 17-12-1987, 'Sampioenaartappels'. Koop Maggi Stock Powder, Chicken, 200 g blikkie. Vergelyk 'Warm Aartappelslaai' Wenresepte 3, bl. 57. Vergelyk 'Eenbakontbyt'.
Graderings
Gee 'n telling: