Reseptaal
Sampioensous
β
β
β
β
β
π« Souse
π Braai
Bestanddele
250 g
vars sampioenemargerien (na smaak)
1
groot blik Idealmelk1Β½ koppieβ 375 ml
water3 eetlepelβ 45 ml
sjerrieMetode
1
Braai 250 g vars sampioene in margerien vir Β± 5 minute.
2
Voeg by: 1 groot Idealmelk, 1Β½ koppie water en 3 eetlepels sjerrie.
3
Prut vir 10 minute.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien met gebraaide steak, tjops, worsies, skywe roast, meng met gaar maalvleis of oor hamburgers.
Graderings
Gee 'n telling: