Reseptaal
Sampioensous
β
β
β
β
β
π« Souse
π Braai
Bestanddele
250 g
vars sampioene2 eetlepelβ 30 ml
botter1 koppieβ 250 ml
water1
blik Idealmelk1 koppieβ 250 ml
sjerrieMetode
1
Braai die sampioene in 'n bietjie botter vir 5 minute tot gaar.
2
Voeg die water, Idealmelk en sjerrie by.
3
Prut die sous vir 10 minute.
4
Bedien met steak, tjops, worsies of burgers.
Graderings
Gee 'n telling: