Reseptaal
Sampioensous (Suur)
Tienie
β
β
β
β
β
π« Souse
Bestanddele
50 g
margerien200 g
vars sampioenevarsgemaalde swartpeper
Β½
van 'n 58 g uiesoppoeier of sampioensoppoeier15 ml
suurlemoensapΒ½ koppieβ 125 ml
melk (en meer)Metode
1
Verhit 50 g margerien in 'n pan.
2
Braai 200 g vars sampioene tot sag.
3
Voeg varsgemaalde swartpeper by.
4
Strooi Β½ van 'n 58 g uiesoppoeier of sampioensoppoeier in.
5
Voeg 15 ml suurlemoensap by en roer.
6
Voeg Β½ koppie melk by met 'n houtlepel.
7
Voeg meer melk by om 'n romerige tekstuur te verkry.
8
Bedien met lewer.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien met lewer.
Graderings
Gee 'n telling: