Reseptaal
Sampioensous (vir ontbyt of pap en vleis)
Huisgenoot 17-12-1987 (Sampioenaartappels, 2e Swartboek)
β
β
β
β
β
π« Souse
Bestanddele
2
uie, gekap1
knoffelhuisie, gekap150 g
vars sampioenebietjie bietjie
sonneblom-olieΒ½ pakkie
sampioensoppoeier75 ml
koue water125 ml
room7 ml
kitshoenderekstrak250 ml
kookwater15 ml
blatjang1
lourierblaarsout en peper na smaak
Metode
1
Braai die uie en knoffel in 'n bietjie sonneblom-olie tot sag en goudbruin.
2
Vee die sampioene met 'n klam lap af, sny in skyfies en braai 'n rukkie saam met die uiemengsel.
3
Meng die soppoeier met die koue water en voeg by die panmengsel.
4
Maak 'n aftreksel deur die kitshoenderekstrak in die kookwater op te los.
5
Voeg die room, aftreksel, blatjang en lourierblaar by die pan.
6
Verhit tot kookpunt en laat 8 minute lank prut.
7
Verwyder die lourierblaar voor opdiening.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien by ontbyt met gebraaide spek, brood en eier OF bedien met pap en vleis. LW: Koop Maggi Stock Powder, Chicken, 200 g blikkie.
Graderings
Gee 'n telling: