Reseptaal
Soet Mieliegereg (Grootmaat)
★★★★★🍲 Grootmaatresepte
Bestanddele
1½ koppie≈ 375 ml
koekmeel, gesif1½ koppie≈ 375 ml
suiker18 teelepel≈ 90 ml
bakpoeier, gelyk2 teelepel≈ 10 ml
sout24
eiers1½ koppie≈ 375 ml
margerien, gesmelt en afgekoel (250 g + 125 g)9 blikkie
mielies, roomsoort (410 g elk)3 blikkie
mielies, pit (410 g elk)Metode
1
Meng die droë bestanddele (koekmeel, suiker, bakpoeier en sout) saam in 'n groot bak.
2
Klits die eiers en gesmelte, afgekoel margerien saam in 'n aparte bak.
3
Voeg die droë bestanddele by die eier-mengsel en klits weer tot goed gemeng.
4
Roer die roomsoort mielies én pitkoring mielies met 'n houtlepel by die mengsel in.
5
Skep die mengsel in vier gesmeerde oondvaste bakke van 27 x 27 x 5 cm.
6
Bak by matige oondtemperatuur vir ± 1 uur tot goudbruin bo-op.
Graderings
Gee 'n telling: