Reseptaal
Soet-suur Komkommerpiekels
Joey Mostert (Uit die Boord na die Rak)
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
12
klein jong komkommers30 ml
sout600 ml
appelasyn4
uie, gesnipper1 koppie≈ 250 ml
bruinsuiker1 teelepel≈ 5 ml
fyn gemmer1 teelepel≈ 5 ml
mosterdpoeier2 teelepel≈ 10 ml
varsgemaalde peper½ teelepel≈ 3 ml
borrie1 teelepel≈ 5 ml
kaneelMetode
1
Sny die komkommers in skyfies. Kook vir 5 minute. Dreineer goed.
2
Kook intussen die res van die bestanddele saam vir 5 minute of totdat die uie sag is.
3
Voeg die gedreineerde komkommers by en kook 2–3 minute saam.
4
Bottel die piekels warm.
Graderings
Gee 'n telling: