Reseptaal
Soetrissie Piekels
Colleen/San
β
β
β
β
β
π« Bottel en BΓͺre
Thinus maak alle piekels op die manier.
Bestanddele
soetrissie, jellepino of peppadew na smaak
uie na smaak
1 koppieβ 250 ml
suiker1 koppieβ 250 ml
asyn1 koppieβ 250 ml
waterMetode
1
Skil en sny uie in repies (indien gebruik).
2
Ontpit en sny die soetrissie, jellepino of peppadew in repies.
3
Kook die uie in water tot nog al dente. Skep uit met 'n gleuflepel.
4
Kook die peppers in dieselfde water tot sag maar nog ferm. Dreineer in 'n vergiettes.
5
Maak die stroop: Kook 1 koppie suiker, 1 koppie asyn en 1 koppie water saam vir 5 minute.
6
Roer tot die suiker opgelos is voordat die stroop kookpunt bereik.
7
Voeg die uie en peppers by die stroop. Bottel dadelik voordat die soetrissie pap word.
β¨ Tienie SΓͺ
LW. Hoe jonger die peppadews gepluk word, hoe minder brand dit. Thinus maak alle piekels op hierdie manier.
Graderings
Gee 'n telling: