Reseptaal
Soetsuur Mosterdsous
Annetjie Nel
β
β
β
β
β
π« Souse
Bestanddele
250 ml
water2Β½ eetlepelβ 38 ml
bruinsuiker75 ml
asyn3 teelepelβ 15 ml
aangemaakte mosterdknippie knippieβ β 1 g
soutknippie knippieβ β 1 g
paprika15 ml
maizena aangemaak met 3 eetlepels koue waterMetode
1
Meng al die bestanddele behalwe die maizena-mengsel in 'n kastrol.
2
Bring die mengsel tot kookpunt.
3
Verlaag die hitte.
4
Voeg die maizena-mengsel by terwyl aanhoudend geroer word tot die sous dik en gaar is.
β¨ Tienie SΓͺ
Dien saam met tong op.
Graderings
Gee 'n telling: