Reseptaal
Sous vir Hoender
β
β
β
β
β
π« Souse
Bestanddele
Β½ koppieβ 125 ml
asynΒ½ koppieβ 125 ml
olieΒ½ koppieβ 125 ml
tamatiesous1 eetlepelβ 15 ml
mayonaisse1 eetlepelβ 15 ml
Worcestersousknoffel na smaak
sout en peper na smaak
1 teelepelβ 5 ml
tiemiebietjie bietjie
Tabasco of Devil SauceMetode
1
Skud alles baie goed saam in 'n houer.
2
Gooi die sous oor hoenderporsies.
3
Bak op 200 Β°C tot gaar.
Graderings
Gee 'n telling: