Reseptaal
Spagetti in Tamaties
Lettie Myburgh
★★★★★🫙 Bottel en Bêre
Bestanddele
25
groot tamaties, ongeskil3
groot uie1¼ koppie≈ 313 ml
suiker1 teelepel≈ 5 ml
fyn neutsout na smaak
1 koppie≈ 250 ml
appelkooskonfyt1 teelepel≈ 5 ml
peper1-2 koppies asyn
500 g
spagettiMetode
1
Maal tamaties en uie in vleismeul.
2
Druk deur 'n growwe sif sodat die pitte verwyder word.
3
Voeg alle ander bestanddele by die tamaties behalwe die asyn en spagetti.
4
Kook die mengsel vir 20 minute.
5
Kook die spagetti apart tot al dente en dreineer in 'n vergiettes.
6
Voeg die asyn en gaar spagetti by die tamatiemengsel en laat dit weer vir 20 minute kook tot dik.
7
Bottel warm.
Graderings
Gee 'n telling: