Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Suuruitjies

Ingrid Lewies
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ«™ Bottel en BΓͺre

Bestanddele

uitjies na smaak
growwe sout na smaak
asyn na smaak

Metode

1

Skil die uitjies die vorige aand.

2

Gooi die uitjies in 'n skottel en strooi 'n dik laag growwe sout (Β± 2,5 cm) bo-oor β€” dit is nie nodig om die uitjies te prik nie.

3

Laat die uitjies oornag staan sodat hulle die sout self absorbeer.

4

Die volgende dag: maak skoon flesse vol met die uitjies β€” dit is nie nodig om hulle eers te kook nie.

5

Vul die flesse met asyn (wit of bruin) en verseΓ«l.

✨ Tienie SΓͺ

Smaak nes gekooptes.

Graderings
Gee 'n telling: