Reseptaal
Tamatie en Advokado-slaai
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
Tamatiestukkies
Ui, fyngekerf
Avokado-blokkies
Nola Whip Salad Cream (Pers deksel)
Robertsons Salad Sprinkle
Metode
1
Meng die tamatiestukkies, fyngekerfde ui, en avokado-blokkies saam in 'n bak.
2
Voeg Nola Whip Salad Cream en Robertsons Salad Sprinkle by en meng goed.
Graderings
Gee 'n telling: