Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Tamaties-in-Uie

Lettie Myburgh
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ«™ Bottel en BΓͺre

Vir pap en braaivleis is dit heerlik.

Bestanddele

1
kassie tamaties, geskil en fyngekerf
15
middelslag uie, gekerf
1
knoffelhuisie, gekerf
1 eetlepelβ‰ˆ 15 ml
sout
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
suiker
500 ml
asyn
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
fyn gemmer
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
fyn naeltjies
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
gemengde speserye
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
hoogvol kerriepoeier
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
rooipeper, gelyk
Β½ pakkie
Aromat
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
peper
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
maizena

Metode

1

Gebruik twee groot vlekvrye staal of erdekastrolle sonder deksels.

2

Kook alles saam behalwe die maizena.

3

Maak die maizena aan met 'n bietjie water en voeg by die mengsel.

4

Prut 'n verdere 5 tot 10 minute met die stoofplaat op 1.

5

Bottel warm.

✨ Tienie SΓͺ

Lewer 16 heuningbotteltjies.

Graderings
Gee 'n telling: