π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Toebroodjie-vullings
Metode
1
Hoenderlewerpatee: Braai 'n klein stukkie uie in margerien. Skep uit.
2
Braai hoenderlewers tot gaar.
3
Maak fyner in voedselverwerker, nie tΓ© fyn nie. Skep uit.
4
Voeg sout, peper, room, Creamed Sjerry of Sjerry, knoffelsout en suurlemoensap by en meng.
5
Tong/Koue vleis met aangemaakte mosterd op toebroodjies.
6
Polonie met mayonnaise op toebroodjies.
7
Picnic Ham met kaas, vars blaarslaai, tamatie, uie op toebroodjies.
8
Nola Whip of Miracle Whip, blaarslaai, tamatie, uie in baie dun skyfies en enige koue vleis.
9
Strooi Robertsons se Salad Sprinkle oor.
10
Laaste fyngerasperde kaas.
Graderings
Gee 'n telling: