Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Salad Rolls

SPAR

Bestanddele

enige oorskiet geprosseerde en ander koue vleis, in blokkies gesny
fyngesnyde blaarslaai
stukkies tamatie
Salad Sprinkle na smaak
sout en peper na smaak
Nola Whip na smaak
broodrolletjies

Metode

1

Meng al die bestanddele (vleis, blaarslaai, tamatie, Salad Sprinkle, sout, peper en Nola Whip) saam.

2

Maak 'n sny bo in die middel van die broodrolletjie op die lengte.

3

Skep genoeg vulsel in die rolletjie.

Graderings
Gee 'n telling: