π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tuna-vulsel vir Omelette
Tienie
Bestanddele
2
uie1
groenrissie1 blikkie
sampioenskyfies, Sunkist4 eetlepelβ 60 ml
margerien2 eetlepelβ 30 ml
koekmeelsout en peper na smaak
Β± 500 ml melk
2 blikkie
tuna, in watergerasperde Cheddar-kaas na smaak
Metode
1
Soteer die uie, groenrissie en sampioene in die margerien.
2
Verwyder van plaat.
3
Roer meel, sout en peper by.
4
Roer melk geleidelik met houtlepel in.
5
Prut nog 'n paar minute.
6
Voeg die gevlokte tuna by.
7
Roer kaas in.
8
Skep vulsel op helfte van omelette, vou toe. Of vou in kwarte.
Graderings
Gee 'n telling: