π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Uieblomme
Bestanddele
uie (na benodig)
1
botteltjie (30 ml) kleurselwater (genoeg om uie te bedek)
Metode
1
Gebruik 'n 'Veggie Machine' om blomme van uie te vorm.
2
Plaas die gevormde uieblomme in 'n glas- of plastiese houer gevul met water.
3
Gooi 1 botteltjie (30 ml) kleursel in die water.
4
Bewaar in die yskas tot benodig.
5
Dreineer op kombuispapier voor gebruik.
Graderings
Gee 'n telling: