Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Uieslaai

By Line afgeskryf
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ Slaaie
πŸ‘€ LineπŸŽ‰ Braai

Bestanddele

1,5 kgβ‰ˆ 1000 g
klein uitjies
250 ml
appelasyn
90 ml
kookolie
5 ml
tiemie
1
lourierblaar
3 ml
orego
Knypie rooipeper
125 ml
tamatiesous
250 ml
korente

Metode

1

Plaas al die bestanddele in 'n kastrol.

2

Prut ongeveer 1 uur lank baie stadig totdat die uie sag is en die sous dikkerig is.

3

Verkoel die slaai.

4

Bedien met braaivleis.

✨ Tienie SΓͺ

Bedien met braaivleis.

Graderings
Gee 'n telling: