π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vinnige Broodjie
Nellie Ellis
Bestanddele
2 koppieβ 500 ml
bruismeel2 koppieβ 500 ml
Nutty Wheat1 teelepelβ 5 ml
soutΒ½ teelepelβ 3 ml
koeksodabietjie bietjie
melk560 ml
karringmelk of maasMetode
1
Los die koeksoda op in 'n bietjie melk.
2
Meng alle bestanddele goed saam in 'n bak. Die deeg moet redelik slap wees.
3
Bak vir 1 uur en 15 minute by 180 Β°C op die middelste rakkie van die oond.
Graderings
Gee 'n telling: