Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Vetkoek en Mince

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯ DeegπŸ”–Teken in om te stoor

Tydens 'n kamp (werksessie) by Gideon Mering-hulle, Mopane naby Messina - groot groep mense.

Metode

1

Gebruik 'n Stainless Steel tafel en werk in die son op 'n lekker warm dag.

2

Smeer die oppervlakte en druk die deeg plat met jou hande of rol dit uit.

3

Sny die deeg in ongeveer ewe groot vierkante van 5 x 5 cm.

4

Pak die vierkante oor na 'n ander oppervlakte β€” anders rys dit teenmekaar vas.

5

Bedek met plastiek om te laat rys en om goggas te keer.

6

Gebruik 'n 3-poot swart pot, nr. 3, met diep olie.

7

Gooi ongeveer 5 vetkoekies in die warm olie.

8

Sit die deksel vinnig op vir 'n paar sekondes, en haal dan af β€” die vetkoekies sal hol wees binne vir die maalvleis.

Graderings
Gee 'n telling: