π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Voorgereg by Seekospot
Johan van Heerden
Bestanddele
donkerbruin gesondheidsbrood (gekoop by The Blue Orange Farm Stall, Stellenbosch)
verskeie kase en kaassmere (gekoop by die Kaaswinkel, Stellenbosch)
Simonsberg Cream Cheese with Garlic & Parsley
Metode
1
Sny die donkerbruin gesondheidsbrood in skywe.
2
Rangskik die verskeie kase en kaassmere op 'n bord of snyplank.
3
Bedien die brood saam met die kase en kaassmere as voorgereg by die Seekospot.
Graderings
Gee 'n telling: