Reseptaal
Waldorfslaai
Tannie Hes Troskie
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
4
rooi appels, met skil, in blokkies gesny1 blikkie
pynappelstukkies of 1 vars pynappel, gekerf1 koppieβ 250 ml
pekanneute, fyner gesny1 pakkie
(250 g) malvalekkers, pienk en wit gesnipperseldery, na smaak
1 koppieβ 250 ml
Appletizer (of minder)1 koppieβ 250 ml
room, geklits1 koppieβ 250 ml
mayonaisseMetode
1
Sny die rooi appels (met skil) in blokkies, kerf die pynappel (of dreineer die blik), snipper die malvalekkers, sny die pekanneute fyner en kap die seldery.
2
Meng die appels, pynappel, pekanneute, malvalekkers en seldery saam in 'n groot bak.
3
Maak die sous: meng die Appletizer, geklitste room en mayonaisse saam tot 'n gladde sous.
4
Meng die sous en slaai net voor opdien.
5
Bedien op fyngesnyde blaarslaai.
Graderings
Gee 'n telling: