Reseptaal
Warm Aartappelslaai
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
π Braai
Bestanddele
6
groot aartappelssout na smaak
250 g
bacon, gesnipper1 eetlepelβ 15 ml
olie2
uie, gekap125 ml
blatjang125 ml
asyn15 ml
maizena250 ml
melkMetode
1
Kook aartappels in die skil in soutwater tot net sag.
2
Trek die skille af, sny in dobbelsteentjies en hou warm.
3
Braai bacon in olie. Skep uit en voeg by die aartappels.
4
Soteer uie in dieselfde pan se uitgebraaide vet.
5
Voeg blatjang en asyn by en kook ongeveer 2 minute oor matige hitte sonder deksel.
6
Meng maizena met melk en giet stadig by die uiemengsel terwyl jy dit terselfdertyd vinnig inroer.
7
Prut die uiesous vir 2 minute.
8
Meng die aartappelblokkies en spek. Giet die uiesous oor en meng liggies met 'n houtlepel.
9
Bedien met braaivleis.
β¨ Tienie SΓͺ
Vir 6 persone.
Graderings
Gee 'n telling: