π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Wildswors
Julie 1992 - Baie lekker
Bestanddele
18 kgβ 18000 g
jong koedoevleis7 kgβ 7000 g
varkvleis5 kgβ 5000 g
varkspek1 kgβ 1000 g
Crown speseryeYswater soos voorgeskryf vir 30 kg vleis
Metode
1
Maal die koedoe-, vark- en varkspek saam.
2
Meng die gemaalde vleis met die Crown speserye en yswater volgens die voorskrif vir 30 kg vleis.
3
Stop die mengsel in derms.
Graderings
Gee 'n telling: