Reseptaal
Wortelslaai (Koperpennie)
β
β
β
β
β
π₯ Slaaie
Bestanddele
1
bossie wortels1
blik tamatiesop1 koppieβ 250 ml
olieΒΎ koppieβ 188 ml
asynΒ½ koppieβ 125 ml
suiker1 teelepelβ 5 ml
soutknippie knippieβ β 1 g
peper1 teelepelβ 5 ml
mosterdpoeier1
groen soetrissie1
groot uiMetode
1
Kook 1 bossie wortels tot amper sag.
2
Meng in 'n groot bak: tamatiesop, olie, asyn, suiker, sout, peper en mosterdpoeier.
3
Kerf 1 groen soetrissie en 1 groot ui fyn.
4
Meng die soetrissie en ui met die sous.
5
Voeg die warm wortels by die sous.
6
Laat 2 dae in die yskas marineer voor opdiening.
Graderings
Gee 'n telling: