π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Aartappels
Johlene
Bestanddele
aartappels
sout na smaak
pietersielie skΓͺrgeknip
aromat na smaak
knoffelsout na smaak
klontjies botter
Metode
1
Kook die aartappels in klein stukkies gaar in gesoute water.
2
Pak die gaar aartappels in 'n vuurvaste bak.
3
Strooi fyngeknipte pietersielie, aromat en knoffelsout oor die aartappels.
4
Plaas klontjies botter bo-op.
5
Sit die bak in die oond om warm te hou. Dit hoef nie bruin te bak nie.
Graderings
Gee 'n telling: