Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Aartappelskyfies

Bestanddele

Β± 5 medium aartappels, in repe gesny
kookolie (vir braai)
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
bakpoeier (opsioneel)

Metode

1

Sny Β± 5 medium aartappels in repe.

2

Plaas die aartappelrepe in die mikrogolf en gaar vir 7 minute op High.

3

Braai die voorgegaarde aartappelrepe in warm kookolie tot bros.

4

Voeg opsioneel 1 teelepel bakpoeier by die kookolie vir ekstra broosheid.

Graderings
Gee 'n telling: