Reseptaal
Aartappelskyfies
★★★★★🥦 Groentegeregte
Bestanddele
5
medium aartappelsolie na smaak
1 teelepel≈ 5 ml
bakpoeierMetode
1
Mikrogolf ± 5 medium aartappels (ongeskil of gesny na voorkeur) op High vir 7 minute.
2
Verhit olie in 'n pan en voeg 1 teelepel bakpoeier by die warm olie.
3
Braai die aartappelskyfies in die bakpoeier-olie tot bros en goudbruin.
Graderings
Gee 'n telling: