π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Baba-Groente
Carina Labuscagne
Baie lief vir vars baba-groentes.
Bestanddele
patti-pans
miniatuur mielietjies
baba-skorsies
worteltjies
bevrore spinasie
feta kaas, gekrummel
uiesoppoeier na smaak
room
kaas, gerasper
Potato Roast (opsioneel)
Metode
1
Pak die groentetjies, ongeskil, in 'n plat vuurvaste bak β bv. patti-pans, miniatuur mielietjies, baba-skorsies, worteltjies ensovoorts.
2
Voeg bevrore spinasie en gekrummelde feta kaas by bo-op die groente.
3
Meng uiesoppoeier en room saam en gooi die mengsel bo-oor die groente.
4
Strooi gerasperde kaas bo-oor. Strooi opsioneel 'Potato Roast' bo-oor.
5
Bak in die oond tot gaar en goudbruin.
Graderings
Gee 'n telling: