Reseptaal
Baked Beans in MG
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bestanddele
1 blikkie
baked beansbietjie bietjie
asyn na smaakbietjie bietjie
suiker na smaakMetode
1
Ledig 'n blikkie baked beans in 'n glasbakkie.
2
Voeg 'n bietjie asyn en suiker by.
3
Plaas in die mikrogolf (MG) vir ongeveer 5 minute.
4
Roer en proe.
Graderings
Gee 'n telling: