π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Bevrore Koejawels
Tant Martie Pretorius
Vir my is dit baie smaakliker as ingelegde koejawels. Line doen ook so met lietjies.
Bestanddele
koejawels
suiker na smaak
Metode
1
Skil koejawels en sny in skywe.
2
Pak in lae in plastiese bakkies en strooi suiker tussen elke laag.
3
Plaas in die vrieskas en bΓͺre nie langer as twee maande nie, aangesien dit bruin word.
4
Bedien bevrore as nagereg saam met roomys of vla.
β¨ Tienie SΓͺ
Nie langer as twee maande in vrieskas nie, dit word bruin. Doen ook so met lietjies (Line).
Graderings
Gee 'n telling: