π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Bevrore Lietjies
Line
Bestanddele
lietjies
suiker na smaak
Metode
1
Verwyder die skille en pitte van die lietjies.
2
Halveer die lietjies.
3
Skep die lietjies in lae in plastiese bakkies en wissel elke laag af met suiker.
4
Vries die bakkies tot benodig.
β¨ Tienie SΓͺ
Heerlik as nagereg met vla, room of roomys.
Graderings
Gee 'n telling: